Kleinkinders vier sý verjaardag

51e31500dd30574f60eeb87dZondwa Mandela en sy suster, Zoleka, vier gister vooraf fees saam met leerlinge aan die Betrams Junior School in Johannesburg vir hul oupa, oudpres.

Nelson Mandela, se 95ste verjaardag Donderdag. Die skool is in 1918, die jaar waarin Mandela gebore is, gestig.

Mandela se verjaardag word gekenmerk deur die 67 minute-inisiatief waarmee Suid-Afrikaners vandeesweek landwyd tyd opoffer om hul gemeenskap en Suid-Afrika ten goede te verander.

Vanjaar se tema is “Tree op, spoor verandering aan, maak elke dag ’n Mandela-dag”. Lead SA het die partytjie geïnisieer waar talle bekendes, onder wie Mej.

SA, Marilyn Ramos; Enver Surtee, adjunkminister van onderwys; en Barbara Creecy, Gautengse LUR vir onderwys; asook leerlinge aan die Saheti Primary School was.

Beeld- 15th July 2013

Share This

Share to Google Buzz
Share to Google Plus
Share to LiveJournal
Share to MyWorld
Share to Odnoklassniki
Share to Yandex

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>