Currently browsing tag

Beeld

51e31500dd30574f60eeb87d

Kleinkinders vier sý verjaardag

Zondwa Mandela en sy suster, Zoleka, vier gister vooraf fees saam met leerlinge aan die Betrams Junior School in Johannesburg vir hul oupa, oudpres. Nelson Mandela, se 95ste verjaardag Donderdag. Die skool is in 1918, die jaar waarin Mandela gebore is, gestig. Mandela se verjaardag word gekenmerk deur die 67 …